Mike Henry (stemakteur)

Mike Henry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Henry
Geboorte 7 November 1965 (1965-11-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mike Henry (gebore 7 November 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Family Guy (1998), Kicked in the Nuts! (2003), The Cleveland Show (2009), en The Orville (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search